Invloed Kerk
Sit en Breek | Praat God se Taal
Waar gaan sit jy wanneer jy moeg is? Dit is belangrik om jou rusplek voor die Here te vind. Tog gaan rus en gemak nie saam in God se koninkryk nie. Om Jesus te volg was nog nooit bedoel om veilig te wees nie.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Om Jesus te volg was nog nooit bedoel om veilig te wees nie - Craig Groeschel
1. Hy breek jou oor 'n sekere saak
Dis beter om gebreek te wees met ‘n doel as heel te wees sonder een - Craig Groeschel
Wat as God se grootste seen oomblike kom deur God se grootste breek oomblikke - Craig Groeschel
Waar gaan sit jy wanneer jy moeg is?
Wil jy nie begin vra, Here breek my nie?

Maak 'n Bydrae

Maak 'n bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/