YouVersion Logo
Search Icon

EnDeo Familiekerk

Goud in Geloof - Pastoor Braam Peens

Goud in Geloof - Pastoor Braam Peens

Goud het miskien vir ons groot waarde. Maar ons geloof is by verre van groter waarde en bo alles by God van die grootste belang. Dis hoekom hy soveel moeite met ons maak om dit in ons lewens te ontgin, te suiwer en te laat ontdek.

Locations & Times

EnDeo Familiekerk

Sunday 6:00 AM

Baie welkom by ons aanlyn dienste!

Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!

YouTube Kanaal

Al ons preke word uitgesaai en is beskikbaar op 'replay'. Maak seker jy subscribe!

https://www.youtube.com/EnDeoFamiliekerk

Facebook

Ons preke word ook op Facebook uitgesaai. Volg ons en help ons om 'n verskil maak deur Jesus bekend te maak!

https://www.facebook.com/EnDeo/

Podcast

Julle is ook welkom om na ons boodskappe te luister, ons is ook op Spotify.

https://anchor.fm/endeo-familiekerk
Daar is ‘n rede hoekom jy ‘n goue medalje verkry wanneer jy die eerste plek in Olympiese spele behaal. Dis simboliseer oorwinning en die beste.

1 PETRUS 1:6-7

Goud het miskien vir ons groot waarde. Maar ons geloof is by verre van groter waarde en bo alles by God van die grootste belang. Dis hoekom hy soveel moeite met ons maak om dit in ons lewens te ontgin, te suiwer en te laat ontdek.

Hebrews 11:6


BESEF JOU GELOOF SAL GETOETS WORD.

Wat beteken dit vir jou?

2 KORINTIËRS 3:18

In jou geestelike pad kan jy nooit stagneer nie. Jy is eerder besig om te groei of om agteruit te beweeg. Jy is besig om eerder in jou vleeslike begeertes te groei of jou geestelike volwassenheid.

Jou lewens doel is veel groter as jy persoonlike vervulling, jou innerlike vrede of selfs jou geluk. Dit begin by jou geloof in Jesus.

"The greatest test of faith is when you don't get what you want, but still you are able to say Thank You Lord. The ultimate test of faith is not how loudly you praise God in happy times but how deeply you trust him in dark times."

John Hagee (Pastoor in Kanada)
Jy sal nooit die volle potensiaal in jou lewe bereik, as jy nie die toetse “embrace” in jou lewe nie.

Wat is om die oomblik 'n uidaging in jou lewe?
Hoe kan jy die uitdaging in 'n geleentheid verander?
YOU CANNNOT SUCCEED IN LIFE IF YOU DO NOT EMBRACE YOUR FAILURES

Wanneer ons foute maak moet ons dit erken, ondersoek en daaruit leer. Want die toets gaan weer kom.

Watse foute het jy al gemaak?
Daar is baie voorbeelde van mense in die Bybel, van mense wat getoets was en gevaal het.

Aan wie kan jy dink?
Wanneer ons toetse vaal, dan is daar nogsteeds gevolge wat ons moet dra. Maar God is die God van herstel en tweede, derde en selfs vierde kanse.
Jy sal getoets word op
-Jou liefde en omgee vir ander
-Jy jou liefde vir God aan die brand gaan hou.
-Jy gehoorsaam gaan wees in jou huwelik, vriendskappe, waardes en finansies.

Onthou God wil die Goud van jou Geloof in jou lewe ontgin sodat jy jou volle potentiaal bereik.
Wanneer jy besig is met ‘n moeilike geestelik toets:
- Onthou wat God vir jou in verlede gedoen het.

- Moenie jou toetse in die lewe met ander vergelyk nie

- Deel jou toekortkominge en swakhede met ander sodat hulle jou sterk kan hou.

- Die prys aan die einde is die moeilike toets werd

Vir God is ons geloof meer waardevol as al die Goud in die wêreld. Jy sal getoets word sodat jy volwasse kan word in jou geloof en meer kan word soos Jesus. Leer om jou mislukkings te “embrace” en te ondersoek, sodat jy die geloofspotentiaal in jou lewe kan ontgin.

JOB 23:10-11

Wat is jou definisie van geloof?
In watse areas van jou lewe daag God jou uit om te ontwikkel?
Dink jy God is besig om jou te toets?

Liefdes offers Snapscan

“Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word. As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur,&nbsp;en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel.&nbsp;Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan.&nbsp;En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.<b><i>2 Kronieke 7:12-16</i></b>

https://pos.snapscan.io/qr/SSWC4210
hey

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

hey

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus beroemd te maak!!

hey

R.O.P.E ( Uitreik bediening) FNB. Rek no: 62532120053 Tak: 250-655.

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy