EnDeo Familiekerk
Ek is kwaad - Pastoor Braam Peens
Wanneer jy kwaad word dan “trigger” dit die liggaam se veg of VLUG reaksie. Adrenalien en kortisoon hormone word afgeskei, jou hart klop vinniger en jou bloed word na jou spiere gepomp om reg te maak vir aksie. JY verander fisies ‘n ander persoon. Waarna lei jou woede? Raak jy oor die regte goed kwaad? Ek bid dat jy oor die regte goed sal kwaad raak. Dat wanneer jy kwaad word dit sal lei na geneesing en die bou van God se koninkryk.
Locations & Times
Expand
  • EnDeo Familiekerk
    Sunday 6:00 AM
Baie welkom by ons aanlyn dienste

Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!

YouTube Kanaal

Al ons preke word live uitgesaai en is beskikbaar op 'replay'. Maak seker jy subscribe!

https://www.youtube.com/EnDeoFamiliekerk

Facebook

Ons preke word ook op Facebook uitgesaai. Volg ons en help ons om 'n verskil maak deur Jesus beroemd te maak!

https://www.facebook.com/EnDeo/

Podcast

Julle is ook welkom om na ons boodskappe te luister, ons is ook op Spotify.

https://anchor.fm/endeo-familiekerk
Daar is verskillende “triggers” vir woede:

Pyn: Wanneer ons emosionele, fisiese of sosiale pyn beleef. Ons sal eerder kwaad wees vir iemand as om in pyn te wees.

Vernedering: Niemand hou daarvan om voor ander verneder te word nie. Maak nie saak hoeveel ons iets wil aflag nie. Mense se opinies maak vir ons saak en soms lag ons buite, maar binne laat ons toe dat woede broei.

Wrok/Verwerping: Iemand het my emosioneel seergemaak. Ek voel te nagekom en ek wil die skaal weer balanseer deur wraak te neem. Die idee: Doen aan ander ,voor hulle iets aan jou doen!
HOE REAGEER JY WANNEER JY KWAAD IS ?
Apotithemi : RID YOUERSELF…. To put to the side; to change one’s clothing.
Die vraag is nie of jy mag kwaad wees nie, maar waaroor is jy kwaad en tot wat lei dit?
Woede lei tot niks! Jesus het vir ons die voorbeeld kom wys oor waaroor ons moet kwaad word en wat ons moet doen. Ons woede moet “gechannel “ word om goed te doen.

WAT KAN EK EN JY DOEN?

Liefdes offers Snapscan

“Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word. As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan. En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.2 Kronieke 7:12-16

https://pos.snapscan.io/qr/SSWC4210

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus beroemd te maak!!

R.O.P.E ( Uitreik bediening) FNB. Rek no: 62532120053 Tak: 250-655.