EnDeo Familiekerk
Deur Dik of Dun - Pastoor Deon Swart
Jy sal nooit alles doen wat God wil hê jy moet doen sonder die regte mense om jou nie...
Locations & Times
Expand
  • EnDeo Familiekerk
    Sunday 6:00 AM
Baie welkom vanoggend aan ons EnDeo familie sowel as almal wat ingeskakel is by ons aanlyn diens.

Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!

YouTube Kanaal

Al ons preke word live uitgesaai en is beskikbaar op 'replay'. Maak seker jy subscribe!

https://www.youtube.com/EnDeoFamiliekerk

Facebook

Ons preke word ook op Facebook uitgesaai. Volg ons en help ons om 'n verskil maak deur Jesus beroemd te maak!

https://www.facebook.com/EnDeo/

Podcast

Julle is ook welkom om na ons boodskappe te luister, ons is ook op Spotify.

https://anchor.fm/endeo-familiekerk
Jy sal nooit alles doen wat God wil hê jy moet doen,sonder die regte mense om jou.

Die fyf mees prominente mense in jou lewe, bepaal die trajek van jou lewe.

Noem die 5 mees prominente mense in jou lewe
1. Vriende help ons in tye van gladde of doring agtige plekke
2. Vriende staan by ons wanneer ons geloof wankel
3. Die regte mense is met jou hart en siel

Liefdes offers Snapscan

“Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word. As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan. En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.2 Kronieke 7:12-16

https://pos.snapscan.io/qr/SSWC4210

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus beroemd te maak!!

R.O.P.E ( Uitreik bediening) FNB. Rek no: 62532120053 Tak: 250-655.