YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Geknip | Ingesink | Invloed Kerk

Geknip | Ingesink | Invloed Kerk

Vergifnis sê nie dat jou oortreder reg is nie, dit maak jou net vry! Ons almal het al gehoor ons moet ander vergewe, maar tog word so min verduidelik hoe om dit te doen. Vandag se boodskap gaan jou begelei om die negatiewe toevoer in jou lewe te knip.

Locations & Times

Invloed Kerk

Sunday 8:30 AM

Vergifnis is die geestelike skêr waarmee ons die slegte afknip
Drie vrae oor vergifnis:
1. Hoe belangrik is vergifnis?
2. Hoe weet ek wanneer om te vergewe?
3. Hoe vergewe ek?
Vraag 1 - Hoe belangrik is vergifnis?

MATTEUS 6:14-15

EFESIËRS 4:26-27

Vraag 2 - Hoe weet ek wanneer om te vergewe?
Wat jou vang is wat jy moet vergewe

MATTEUS 18:21-22

Vraag 3 - Hoe vergewe ons?
1. Sê
2. Seën
3. Besef

LUKAS 23:34

Seën

LUKAS 6:27-28

Besef

MATTEUS 18:23-30

Dankie Vir Jou Bydrae

Sien ons webtuiste vir meer maniere om te gee.

https://invloedkerk.org.za/gee
Deel die Boodskap
Daar is baie mense wat vergifnis nodig het. Deel die boodskap en help hulle.
hey

Sien jou daar!

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy