YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Tyd Om Te Veg | Ingesink | Invloed Kerk

Tyd Om Te Veg | Ingesink | Invloed Kerk

Ons almal is in 'n geveg. Geveg vir ons kinders se toekoms, geveg om vrede te behou, finansiële gevegte, huweliksuitdagings en die lys hou net aan. Het dit al by jou ingesink dat jy 'n vyand het? Ons grootste geveg moet die een teen die bose bly.

Locations & Times

Invloed Kerk

Sunday 8:30 AM

Ingesink | Tyd om te Veg

EFESIËRS 6:10-12

Twee redes hoekom Paulus dié vir ons sê:
1. Ons het 'n vyand

1 PETRUS 2:9

2. Die geveg is aan
If we don’t end war, war wil end us
- HG Wells -

JAKOBUS 4:7

Hoe veg ons teen die bose?
1. Identifiseer

EFESIËRS 5:10-11

NEHEMIA 4:14

Moenie die bose akkommodeer nie.

Die maklikste manier om die bose te akkommodeer is deur dit te ignoreer.
2. Infiltreer

MATTEUS 5:16

2 KRONIEKE 7:14

As God die lig van die wêreld is, hoekom is daar duisternis?

JOHANNES 9:5

ESEGIËL 22:30

Dit is nie die hoeveelheid duister wat God pla nie, maar eerder die tekort aan lig.
The world has yet to see what God can do with a man fully consecrated to him - Henry Varley

Dankie Vir Jou Bydrae

Vind maniere om jou bydrae vinnig en veilig te maak. Jy skyn lig!

https://invloedkerk.org.za/gee/

Sien Invloed Kids se boodskap

https://www.youtube.com/watch?v=I2alpy8kFc8

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy