YouVersion Logo
Search Icon

EnDeo Familiekerk

Pa is by die huis... Pastoor Braam Peens

Pa is by die huis... Pastoor Braam Peens

Wanneer jy God Vader noem dan erken jy Sy authoriteid, jy respekteer Hom… Jy neem jou posisie in as erfgenaam

Locations & Times

EnDeo Familiekerk

Sunday 6:00 AM

Baie welkom vanoggend aan ons EnDeo familie sowel as almal wat ingeskakel is by ons aanlyn diens.

Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!

YouTube Kanaal

Al ons preke word live uitgesaai en is beskikbaar op 'replay'. Maak seker jy subscribe en sit jou notifications aan!
https://www.youtube.com/EnDeoFamiliekerk

Facebook

Ons preke word ook op Facebook uitgesaai. Volg ons en help ons om 'n verskil maak deur Jesus beroemd te maak!
https://www.facebook.com/EnDeo/

Podcast

Julle is ook welkom om na ons boodskappe te luister
https://anchor.fm/endeo-familiekerk
Pa’s is mense en maak foute, maar ons Hemelse Pa is ewig en Sy hart is altyd die van ‘n Vader… Liefdevol, Barmhartig, altyd tyd vir ons..
As kinders het ons altyd 2 verskillende reaksies gehad op die volgende stelling.
Julle pa is by die huis… Opgewonde
Wag tot jou pa by die huis kom… Vrees

Wat was jou reaksie?
hey
Wat was hierdie werke:

Dit was aksies van Genesing, voorsiening van liefde waar God sy liefdesvolle vaderhart aan ons kom wys het.
Hoe weet jy wanneer jy tot besef gekom het dat God jou Pa is?
Is jy 'n slaaf of kind?
Hoe lyk die slaaf mentaliteid?
Wat is die verskil tussen letter van die wet en Gees van die wet?
Hoe het ons erfgename geword?
Hoe lyk 'n seun mentaliteid?
Waar is God, jou Hemelse Pa, se huis?
Is jy 'n Slaaf of 'n Kind?
Baie dankie vir jou liefdes offers
Deur jou bydraes kan ons aangaan om mense te bedien en Jesus bekend te maak.

Liefdes offers Snapscan

“Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word. As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan. En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.2 Kronieke 7:12-16
https://pos.snapscan.io/qr/SSWC4210
hey

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

hey

R.O.P.E ( Uitreik bediening) FNB. Rek no: 62532120053 Tak: 250-655.

hey

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus beroemd te maak!!