EnDeo Familiekerk

Verwelkom die Heilige Gees - Pastoor Deon Swart
Met die koms van die Heilige Gees, wat rondom jou tafel moet kom sit, moet daar 'n verwagting, 'n antisipasie wees vir die gesprekke, die hart oopmaak oomblikke van God se Gees, Sy inspraak in jou lewe.
Locations & Times
EnDeo Familiekerk
Sunday 6:00 AM
Baie welkom vanoggend aan ons EnDeo familie sowel as almal wat ingeskakel is by ons aanlyn diens.
Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!
Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!
YouTube Kanaal
Al ons preke word live uitgesaai en is beskikbaar op 'replay'. Maak seker jy subscribe en sit jou notifications aan!
https://www.youtube.com/EnDeoFamiliekerkOns preke word ook op Facebook uitgesaai. Volg ons en help ons om 'n verskil maak deur Jesus beroemd te maak!
https://www.facebook.com/EnDeo/Maak die verwelkoming van die Heilige Gees deel van jou lewe elke dag!
Wat moes gebeur voordat Jesus kon sterf?
Toe die Gees van God Hom verlaat en Hy ophou om te praat, het Jesus gesterf.
Die vraag is: wanneer sterf ek geestelik?
Die vraag is: wanneer sterf ek geestelik?
1. As jy ophou om die Naam van die Here te bely.
Die krag van jou woord, maak dat jy as oorwinnaar bly leef.
Jou woorde dra die krag van die verlossing, werk van Jesus aan die kruis.
Deur jou woord sal ons die getuies wees.
Die krag van jou woord, maak dat jy as oorwinnaar bly leef.
Jou woorde dra die krag van die verlossing, werk van Jesus aan die kruis.
Deur jou woord sal ons die getuies wees.
2. Solank jy die Heilige Gees het in jou lewe het en die Heilige Gees is betrokke in elke dag en help ons om die Woord van God te verstaan en te leef, sal jy geestelik nie kan sterf nie.
Moet nooit die teenwoordigheid van die Heilige Gees verloor of die Woord van God wat inspraak moet gee in jou lewe nie.
Moet nooit die teenwoordigheid van die Heilige Gees verloor of die Woord van God wat inspraak moet gee in jou lewe nie.
Jesus het naak aan die kruis gesterf.
Hoekom?
Die oomblik wanneer die Heilige Gees in jou lewe instap, is dit nie net vir die seëning van God wat geopenbaar word nie, of die teenwoordigheid van God wat jy moet kan sien nie, maar ook die openbaring van Hy wat Heilig is, en ek moet meer en meer kan word soos Hy!

Hoe verwelkom ek die Heilige Gees?

Genesis 8
Hoe maak ons dat die Heilige Gees welkom is my lewe, elke dag?
Psalm 121 Habitation of God
Psalm 121 Habitation of God
Het jy n ontmoeting met Jesus gehad?

Baie dankie vir jou liefdes offers
Deur jou bydraes kan ons aangaan om mense te bedien en Jesus beroemd te maak.
Deur jou bydraes kan ons aangaan om mense te bedien en Jesus beroemd te maak.
Liefdes offers Snapscan
“Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word. As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan. En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.2 Kronieke 7:12-16
https://pos.snapscan.io/qr/SSWC4210
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

R.O.P.E ( Uitreik bediening) FNB. Rek no: 62532120053 Tak: 250-655.

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus beroemd te maak!!