JOHANNES 21:21-22
JOHANNES 21:21-22 AFR83
Toe Petrus hom dan sien, vra Petrus vir Jesus: “Here, en wat van hom?” Jesus antwoord hom: “As Ek wil hê dat hy in die lewe moet bly totdat Ek weer kom, is dit nie jou saak nie. Volg jy My!”