EKSODUS 31:18
EKSODUS 31:18 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Here klaar met Moses gepraat het op Sinai-berg, het Hy vir Moses die twee klippe gegee waarop Hy die tien gebooie geskryf het. Dit was plat klippe, en God het die tien gebooie met sy vinger daarop geskryf.
Deel
Lees EKSODUS 31EKSODUS 31:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het aan Moses, toe Hy geëindig het om met hom te spreek op die berg Sinai, die twee tafels van die Getuienis gegee, tafels van klip, beskrywe met die vinger van God.
Deel
Lees EKSODUS 31EKSODUS 31:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat die Here op Sinaiberg met Moses gepraat het, het Hy die twee plat klippe met die getuienis daarop aan Moses gegee. Dit is die plat klippe waarop God met sy vinger geskryf het.
Deel
Lees EKSODUS 31