DANIËL 6:26
DANIËL 6:26 Bybel vir almal (ABA)
Koning Darius het toe 'n brief geskryf vir al die volke wat op die aarde woon. Hy het geskryf: “Ek hoop dit sal met julle baie goed gaan.
DANIËL 6:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het koning Daríus aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon, geskrywe: Mag julle vrede groot wees!
DANIËL 6:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Koning Darius het toe aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld gewoon het, 'n skrywe gerig: “Voorspoed!
DANIËL 6:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna het koning Darius aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele aarde woon, geskryf: Mag julle vrede groot wees!
DANIËL 6:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek gee 'n bevel dat mense in elke heerskappy van my koninkryk bewe en vrees voor die God van Daniël, want Hy is die lewende God en standvastig tot in ewigheid, en sy koninkryk wat nie vernietig sal word nie, en sy heerskappy sal gelyk wees tot die einde toe.