Nehemia 4:14

Nehemia 4:14 CAB23

En ek het gekyk en opgestaan en aan die edeles en die owerstes en die res van die volk gesê: Moenie vir hulle bang wees nie; dink aan die HERE, wat groot en verskriklik is, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue en julle huise.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid