Esegiël 22:30

Esegiël 22:30 ABA

Ek het gekyk of daar iemand by hulle is wat die mense in die land kan beskerm, iemand wat voor My kan staan in hulle plek sodat Ek nie almal in die land sal doodmaak nie. Maar Ek het nie so 'n persoon gekry nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid