JONA 3:9-10

JONA 3:9-10 NLV

Wie weet, miskien sal God ons genadig wees en ons nie in sy woede vernietig nie.” Toe God sien dat hulle opgehou het om verkeerd te doen, was Hy hulle genadig. Hy het daarvan afgesien om hulle te vernietig soos Hy gedreig het om te doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JONA 3:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid