2 KONINGS 14:25

2 KONINGS 14:25 NLV

Jerobeam II het die gebiede van Israel tussen Lebo-Hamat en die see in die Jordaanvallei herower. Dit was net soos die HERE, die God van Israel, deur die profeet Jona seun van Amittai uit Gat-Gefer gesê het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 14:25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid