1
ESEGIËL 22:30
Nuwe Lewende Vertaling
“Ek het gesoek na iemand wat die muur wat die land beskerm, kon herbou, na iemand wat voor My in die gaping in die muur kon staan sodat Ek nie die land hoef te vernietig nie, maar Ek het niemand gekry nie.
Vergelyk
Verken ESEGIËL 22:30
2
ESEGIËL 22:31
Daarom gaan Ek nou my wraak oor hulle uitgiet en hulle in die vuur van my woede verbrand. Hulle kry wat hulle verdien het, sê die oppermagtige HERE.”
Verken ESEGIËL 22:31
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's