“Die pad van die regverdige is reguit. Regverdige Een, U maak die pad van die regverdige gelyk. HERE, ons doen graag wat U van ons vra. Ons enigste begeerte is om u Naam te eer. Heelnag lank soek ek na U, in die môre smag ek na U. Eers wanneer U kom om die aarde te oordeel, sal mense leer om te doen wat reg is.
Share
Read JESAJA 26
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos