Broers en susters, ons lig julle in oor die genade van God wat die gemeentes in Masedonië ontvang het. Al is hulle ook hewig getoets deur swaarkry, het hulle uitermate blymoedig gebly, en hulle groot armoede het uitgeloop op oorvloedige vrygewigheid. Ek getuig dat hulle volgens vermoë, ja, dat hulle selfs bo hulle vermoë gewillig was. Met groot aandrang het hulle ons gesmeek om te mag deelneem aan die liefdeswerk en diens aan die gelowiges in Judea.
Share
Read 2 KORINTIËRS 8
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos